Ontmoet die wenners van ons ‘Mommy and Me’ kompetisie. Baie geluk julle tweetjies en baie dankie vir jul deelname. Kleina Ava is ook die voorblad model van hierdie maand se Baba en Kleuter tydskrif – WOW!! Ek ken Jenine nou al ‘n hele paar jaar – that is how the story go: eers die verlowing fotosessie, dan die troue en dan kom die kiddies!! Ek dink dit is ‘n reuse voorreg om so ‘n pad te stap saam met enige iemand. Om deur die foto’s te kan kyk en te kan sien hoe die gesiggies deur die jare verander. Dankie Jenine, die geselsie was lekker en ek hoop ons hou by daardie koffie date hierdie jaar. Stay as beautiful as you are. Jy is ‘n pragtige mamma en jou dogter is prentjie mooi nes haar ma. Lief julle baie. Be

Jenine en Ava de Bruin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *