…..and I’d choose you; in a hundred lifetimes, in a hundred worlds, in any version of reality, I’d find you and I’d choose you.

Ek het eintlik regtig nie woorde om te beskryf hoe spesiaal hierdie 2 mense en hul familie vir my is nie. Ek het ‘n lang pad saam met julle gestap en die ‘journey’ was so ‘n groot voorreg want dit het ‘n vriendskapsband gevorm wat hierdie sprokiesdag net soveel meer spesiaal gemaak het. Nooit het ek gedink toe ek jul destyds op Cindy en Heinrich se troue ontmoet het dat ons soveel jare later weer sou saam fees vier – hierdie keer onder ‘n sterrehemel op ‘n pragtige somersaand. Ek is baie lief vir julle en ek weet dat jul huwelik ‘n geseende een is en dat julle ‘n ewigheid gelukkig en verlief sal wees.

Baie liefde Be

I would rather have had one breath of her hair, one kiss of her mouth, one touch of her hand, than eternity without it.

Owen and Cherisse

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *