“Jy is my alles, my wêreld, my glimlag. Sonder geen twyfel behoort my hart aan jou.
Jy is my juweel. Ek weet ek wil ‘n toekoms saam met jou bou en jou die gelukkigste man op aarde maak.
Dankie dat jy my liefhet met al my dingetjies.
Ek maak vandag voor almal ‘n belofte aan jou dat my hart net aan jou behoort en as iemand my ‘n keuse sou gee, sal dit jy wees…nie net nou nie, maar die hele tyd, ‘n miljoen keer oor.
Ek kan nie wag om die res van my lewe saam met jou te wees nie.
Ek is lief vir jou my engel tot in ewigheid en verder.”

Stephanie and Pieter

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *