Hierdie was een van daardie troues waaroor ek uit my nate kon bars van opgewondenheid. Pragtige venue, wonderlike paartjie, gasvrye familie en die perfekte sonskyn dag met net genoeg wolkies in die lug om die fotos mooi sag en perfek
Johan en Ilse