by BE Photography | Corporate and Events
Die hoogtepunt van die jaar is Kaap Agri se verskaffer van die jaar dinee. Onthaal, diens en vermaak uit die boonste rakke. Erkenning word gegee aan die top verskaffers van 2018 en ‘n geleentheid van bedanking vir diens gelewer en ontvang. Kaap...